| Ons Leerderleiers |
|
|
|
|
Baie geluk aan ons verkose leiers. Hulle speel ‘n belangrike en positiewe rol in die skool. Ons hoofleier is William Lyons en ons onderhoofleiers, Riaan Giani en Edmeri Pieterse. Ons is ook baie trots op William wat gekies is om Die Burger se jeugleierskonferensie by te woon. Aangesien slegs 25 seuns uit die Wes-, Oos- en Noordkaap verkies word, is dit ‘n uitstekende prestasie.
Graadleiers 2010 Gr. 8: Basson, Nic Nel, Elzet Swart, Hannes Gr. 9: Loubser, Daniël Moodie, Corné Van Dyk, Anchen Gr. 10: Bester, Dries Krüger, Mynhardt Mc Kenzie, Des-Lee Gr. 11: Gold, Michaéla Kriel, Jade Koester, Heidi Gr. 12: Lyons, William (Hoofleier) Giani, Riaan (Onderhoofleier) Pieterse, Edmeri (Onderhoofleier)
Seniorleiers Gr 12
Seuns Meisies Anker, Pienaar Bezuidenhout, Madalé Avenant, Werner De Villiers, Marike Burger, Alexander Du Plessis, Anneri De Beer, Adam Hunt, Mariska Elis, Wynand Janse van Rensburg, Andrea Lingervelder, Deon La Grange, Anzél Swanepoel, Bernhard Nel, Soret Swart, Bennie Oberholzer, Ilze-Dene Van Rooyen, Rocco Toua, Wilmien Van Dyk, Johannes Van Rooyen, Nina Veldsman, Mari Seniorleiers Gr 11
Seuns Meisies Lochner, Denis Prinsloo, Bianca Lochner, Michiel Vos, Izelle Pretorius, Jandré Ward, Nadia Raath, Deon |
Ons Leerderleiers 

