| Wat bied ons aan? |
|
|
|
SPORT
Die buitemuurse program word elke middag van die week op ‘n georganiseerde basis beoefen.Aan elke aktiwiteit word ‘n bepaalde tyd op die namiddagprogram toegeken. Deelname aan die buitekurrikulêre program is in belang van u kind. ‘n Betrokke kind is ‘n gelukkige kind. Ouers behoort deelname aan te moedig. Elke leerder behoort aan ten minste een somersportsoort en een wintersportsoort deel te neem.
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Sport 

