spacer.png, 0 kB
Tuis
Hoofkieslys
Tuis
Inskrywing en vakkeuse
Ons Prospektus
Akademie
Sport
Kultuur/ander aktiwiteite
Skoolveiligheid
Ons Leerderleiers
Ons Uitblinkers
Skool se geskiedenis
Oud-Skoliere
Intekenvorm
Die intekenvorm is slegs vir kantoor gebruik





Wagwoord vergeet?
spacer.png, 0 kB
spacer.png, 0 kB
Nuusflits PDF Druk Epos

 

BHS leerders neem aan "UN Debating Competition" deel

Marlize du Plessis en Nicolette van Schalkwyk, albei in graad 9, neem op Saterdag 4 Sept by die Wes-Kaapse Wetgewer aan die UN Debating Competition deel.

Volg die skakels na "DEBAT" vir verdere inligting.                                                                 

                                                                                      SealedSurprisedSealedSurprised

CryMeegevoel

Ons innige meegevoel aan die familie en vriende van Barbara-Anne Dalhouzie.

Ons gebede en gedagtes is ook by Mev. Sannie Alberts, ons sekretaresse, met die afsterwe van haar man.

 

                                    *******************************

SEPTEMBER SE EKSAMENROOSTER

Die volledige rooster is beskikbaar onder die afdeling "AKADEMIE". Volg die skakels na die korrekte graad se rooster. 

                                                             ***********************************


Verbruikerstudie-olimpiade 

Elizma van Wyk het onder die top 20 in die 2010 Verbruikerstudie-olimpiade geëindig.

Hartlik geluk met die mooi prestasie!

BHS is ook een van die pryswennerskole vir die olimpiade.

                                                          *****************************************

 Aandag alle leerders:

Het jy mooi foto's van jou sportspan, 'n skoolfunksie of 'n interessante skoolgebeurtenis? Bring dit na B16.1 (Me Dyamond) sodat dit op die webwerf geplaas kan word.                                             

Sample Image

    Baie dankie aan Deon Raath en Dennis Lochner vir julle foto's.                                              

Onthou om Daihatsu Tygerberg te ondersteun.

Hulle het Hoërskool Bellville se MTBS span geborg.  

Skakel JC Campher by 021-9492558 / 0826162973 vir navrae.

 

Sample Image

 

 
< Vorige   Volgende >
spacer.png, 0 kB
spacer.png, 0 kB
Copyright © 2007 - Hoërskool Bellville spacer.png, 0 kB
Riding bitch Britney latest pussy shot Free young guy xxx movies Dolphin woman fuck Wet brunette lesbian pussy Horse4 blowjobs Trixie fuck webcam pics K dee ass gas or cash mp3 Bikini panties pussy Nurses giving blow job